Rigters 20:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ons sal een tiende van die manne van elke stam van Israel stuur om padkos te gaan haal, en wanneer hulle terugkom, sal ons die mense van Gibea in die land Benjamin straf oor die lelike ding wat hulle gedoen het in die land Israel.”

Rigters 20

Rigters 20:7-11