Rigters 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het baie kwaad geword vir die Israeliete. Hy het gesê: “Hierdie mense doen nie wat Ek vir hulle voorvaders gesê het nie, hulle is ongehoorsaam.

Rigters 2

Rigters 2:19-23