Rigters 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het na Gibea gegaan om daar te slaap. Hulle het op die oop stuk grond aan die binnekant van die poort gaan sit, maar niemand het hulle genooi om by sy huis te slaap nie.

Rigters 19

Rigters 19:10-17