Rigters 19:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was in die tyd toe daar nog nie ’n koning in die land Israel was nie. ’n Leviet het ver in die Efraim-berge gewoon, hy was daar ’n vreemdeling. Hy het ’n byvrou geneem wat uit Betlehem in die land Juda gekom het.

Rigters 19

Rigters 19:1-6