Rigters 17:7 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar was ’n jongman van die stad Betlehem in die land Juda. Hy was van ’n familie wat in Juda gewoon het en hy was ’n Leviet. Hy het eers in Betlehem gewoon. Hy was daar ’n vreemdeling,

Rigters 17

Rigters 17:3-10