Rigters 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Simson het in die middel van die nag opgestaan. Die twee deure van die stad se poort was gesluit, maar Simson het die deure saam met hulle rame uit die muur geruk. Hy het die deure saam met die sluitbalke op sy skouers gesit en hy het dit weggedra tot op die berg naby die stad Hebron.

Rigters 16

Rigters 16:1-4