Rigters 16:29 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gevoel aan die twee pilare waarop die dak van die tempel was, die pilare in die middel van die tempel. Hy het teen die pilare gestaan, met sy regter-hand teen een pilaar en met sy linker-hand teen die ander pilaar.

Rigters 16

Rigters 16:26-31