Rigters 16:18 Bybel vir Almal (ABA)

Delila het toe geweet Simson het vir haar die waarheid vertel en sy het die leiers van die Filistyne laat roep. Sy het vir hulle gesê: “Julle moet kom. Hierdie maal het hy vir my die waarheid vertel.”Die leiers van die Filistyne het na Delila toe gekom en hulle het die geld saamgebring.

Rigters 16

Rigters 16:13-21