Rigters 15:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was ’n gat in die rots by Legi. Die Here het die rots oopgebreek, en daar het water uitgekom. Simson het water gedrink en hy het weer sterk geword. Die fontein is nou nog daar by Legi. Die mense noem dit “Roeper-fontein.”

Rigters 15

Rigters 15:10-20