Rigters 14:16 Bybel vir Almal (ABA)

Simson se vrou het toe by hom gehuil en gesê: “Jy haat my, jy is nie lief vir my nie. Jy vra vir my mense ’n raaisel, maar jy sê nie vir my die antwoord nie.”Simson het vir haar gesê: “Ek het ook nie vir my ouers die antwoord gesê nie. Hoekom moet ek dit vir jou sê?”

Rigters 14

Rigters 14:14-20