Maar as julle nie vir my die antwoord kan sê nie, dan moet julle elkeen vir my ’n onderkleed en ’n mooi oorkleed gee.”Die mans het vir Simson gesê: “Goed, vra vir ons die raaisel. Ons wil dit hoor.”