Eendag het Simson na die stad Timna gegaan en daar het hy ’n vrou gesien. Sy was ’n Filistynse meisie.