Rigters 13:19 Bybel vir Almal (ABA)

Manoag het die bokkie en ’n koring-offer geneem en hy het dit op die rots neergesit. Dit was ’n offer vir die Here. En toe het die Here ’n wonderwerk laat gebeur. Manoag en sy vrou het dit gesien.

Rigters 13

Rigters 13:10-25