Rigters 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het weer dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie, en die Here het die Filistyne gehelp om die Israeliete 40 jaar lank te verdruk.

Rigters 13

Rigters 13:1-9