Jefta, die man uit Gilead, was ses jaar lank die leier van die Israeliete, en toe het hy gesterf. Sy mense het hom begrawe in sy stad in Gilead.