Rigters 11:38 Bybel vir Almal (ABA)

Jefta het vir haar gesê: “Goed, jy mag gaan.”Hy het haar laat gaan vir die twee maande, en sy en haar vriendinne het in die berge gaan huil omdat sy moes sterf, sy wat ’n jongmeisie was.

Rigters 11

Rigters 11:30-40