Rigters 11:33 Bybel vir Almal (ABA)

Jefta het die Ammoniete oorwin, dit was 20 stede van Aroër tot by Minnit en tot by Abel-Keramim. Jefta het ver gewen. Die Israeliete het die Ammoniete verneder.

Rigters 11

Rigters 11:31-39