Rigters 11:3 Bybel vir Almal (ABA)

Jefta het toe weggegaan van sy broers en hy het in die land Tob gaan woon. Mense wat nie grond of werk gehad het nie, het by Jefta gaan woon en hulle het oral saam met hom gegaan.

Rigters 11

Rigters 11:1-13