Rigters 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here, die God van Israel, het die Israeliete laat wen teen Sihon en al sy manne. Die Israeliete het hulle oorwin en hulle het die hele land gevat van die Amoriete wat toe daar gewoon het.

Rigters 11

Rigters 11:19-30