Rigters 10:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne en Ammoniete het die Israeliete in dieselfde jaar oorwin en hulle het wrede dinge gedoen aan die Israeliete. Hulle het die Israeliete 18 jaar lank verdruk, die Israeliete wat anderkant die Jordaan-rivier gewoon het, in die land van die Amoriete, in Gilead.

Rigters 10

Rigters 10:3-18