Rigters 10:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het 30 seuns gehad wat op 30 donkies gery het. Hulle het 30 stede gehad, en die mense noem die stede vandag nog die Jaïr-kampe. Die kampe is in die land Gilead.

Rigters 10

Rigters 10:1-8