Rigters 10:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Ammoniete het hulle manne bymekaargeroep en hulle het in Gilead hulle tente opgeslaan. Die Israeliete het ook bymekaargekom en hulle tente opgeslaan in Mispa.

Rigters 10

Rigters 10:10-18