Rigters 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daar in Besek het hulle vir Adoni-Besek gekry en hulle het oorlog gemaak teen sy mense. Hulle het die Kanaäniete en Feresiete oorwin.

Rigters 1

Rigters 1:1-14