Rigters 1:35 Bybel vir Almal (ABA)

Die Amoriete wou nie weggaan uit die stede Har-Geres, Ajalon en Saälbim nie. Maar die Josef-stamme het later sterk geword, en toe moes die Amoriete swaar werk vir die Josef-mense.

Rigters 1

Rigters 1:30-36