Rigters 1:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die Naftali-stam het nie die mense oorwin en weggejaag wat gewoon het in die stede Bet-Semes en Bet-Anat nie, maar die mense van Bet-Semes en Bet-Anat moes swaar werk vir die Naftali-mense.

Rigters 1

Rigters 1:30-36