Rigters 1:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook gaan oorlog maak teen die Kanaäniete wat in die stad Hebron gewoon het. Hebron se naam was voorheen Kirjat-Arba. Daar het hulle vir Sesai, Agiman en Talmai oorwin.

Rigters 1

Rigters 1:2-13