Psalms 99:6-9 Bybel vir Almal (ABA)

6. Moses en Aäron was twee van sy priesters,en Samuel was een van die mensewat tot Hom gebid het.Hulle het tot die Here gebid,en Hy het hulle geantwoord.

7. Hy het met hulle gepraat uit ’n wolk,hulle was gehoorsaam aan die wettewat Hy vir hulle gegee het.

8. Ons God die Here, U het hulle geantwoord,U was ’n God wat mense se sondes vergewe het,maar U het hulle ook gestrafoor die dinge wat hulle gedoen het.

9. Julle moet ons God die Here prys,julle moet buig by sy gewyde berg,want ons God die Here is heilig.

Psalms 99