Psalms 98:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Psalm.Julle moet vir die Here ’n nuwe lied sing,want Hy het wonderwerke gedoen.Hy is sterk, Hy het self oorwin,niemand het Hom gehelp nie.

Psalms 98

Psalms 98:1-9