Psalms 9:20 Bybel vir Almal (ABA)

Here, U moet nou iets doen,U moet die mense laat besefdat hulle nie sterk is nie,U moet die volke voor U laat kom staanen U moet hulle oordeel.

Psalms 9

Psalms 9:15-21