Psalms 9:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos die lied “Die dood van die seun.” ’n Psalm van Dawid.

2. Here, ek wil U prys met my hele hart,ek wil vertel van al die wonderlike dingewat U doen.

3. Hoogste God, ek wil vrolik en bly wees oor U,ek wil sing om u Naam te eer.

Psalms 9