U is God, almal is bang vir U,almal in die groot vergadering van die engele.Almal rondom U respekteer U en dien U.