Psalms 89:36-38 Bybel vir Almal (ABA)

36. Ek het dit voorheen belowe, Ek, die heilige God,en Ek sal nie vir Dawid bedrieg nie.

37. Sy nageslag sal nooit ophou nie,iemand van sy nageslag sal koning weesso lank soos die son daar is.

38. Dit is so seker soos die maan,die getuie wat altyd in die lug is.”

Psalms 89