Psalms 88:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dit voel of U my gelos hetby die mense wat klaar gesterf het,dit voel of ek by die mense iswat in oorlog gesterf heten wat nou in ’n graf lê,mense aan wie U nie meer dink nieen vir wie U niks doen nie.

Psalms 88

Psalms 88:1-11