Psalms 88:10 Bybel vir Almal (ABA)

My oë het dof geword, want ek kry baie swaar.Ek het tot U gebid, Here,ek het die hele dag my hande uitgesteek na U.

Psalms 88

Psalms 88:1-13