Wys vir my dat U goed wil wees vir my,sodat die mense wat my haat, dit kan sienen kan weet dat hulle nie sal wen nie,want U, Here, help my en verander dinge vir my.