Psalms 86:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Gebed. Van Dawid.Here, U moet luister, U moet my antwoord,want ek kan myself nie help nie en ek het niks.

2. U moet my lewe beskerm, want ek glo in U.U moet my, u dienaar, red, ek weet U sal.U is my God.

3. My Here, U moet genadig wees vir my,want ek roep die hele dag,ek vra dat Ú my moet help.

Psalms 86