God die Here gee vir ons lewe en beskerm ons,die Here is genadig en Hy gee vir ons eer.Hy gee goeie dinge vir mense wat eerlik lewe.