Psalms 82:7-8 Bybel vir Almal (ABA)

7. Maar nou sê Ek: Julle sal sterwe soos mense,julle sal doodgaan soos die mense wat regeer.”

8. O God, U moet self die mense van die aarde oordeel,want al die volke behoort aan U.

Psalms 82