Psalms 82:6-8 Bybel vir Almal (ABA)

6. Ek het gesê julle is gode,julle is almal engele van die Hoogste God.

7. Maar nou sê Ek: Julle sal sterwe soos mense,julle sal doodgaan soos die mense wat regeer.”

8. O God, U moet self die mense van die aarde oordeel,want al die volke behoort aan U.

Psalms 82