Dit gaan sleg met my,ek wil hê die Here moet by my wees.Ek steek my hand uit en ek bid,ek hou die hele nag aan,maar niks verander vir my nie.