Psalms 76:12-13 Bybel vir Almal (ABA)

12. Julle moet vir julle God die Here die offers bringwat julle belowe het.Die mense rondom die tempel moet presente bringvir God.Hy is die God vir wie almal moet eer.

13. Hy verneder leiers wat hoogmoedig was,die konings van die aarde moet Hom eer.

Psalms 76