Psalms 74:9 Bybel vir Almal (ABA)

U het altyd vir ons gesê wat U wil doen,maar U sê dit nie meer vir ons nie.Daar was profete, maar nou is daar nie een nie,daar is niemand by ons wat weethoe lank dit nog so sal aanhou nie.

Psalms 74

Psalms 74:4-15