Psalms 74:4 Bybel vir Almal (ABA)

U vyande het soos leeus gebrulbinne-in die plek waar Uaan die volk verskyn hetwat aan U behoort.Hulle het hulle vlae daar kom neersitom te wys dat hulle gewen het.

Psalms 74

Psalms 74:1-8