Psalms 74:2 Bybel vir Almal (ABA)

U moenie die mense vergeetwat bymekaarkom om U te dien nie,die mense wat U lank gelede vir U geneem het.U het hulle vrygemaak om die volk te weeswat aan U behoort.U moenie die Sionsberg vergeet nie,die plek waar U woon.

Psalms 74

Psalms 74:1-7