Psalms 74:19 Bybel vir Almal (ABA)

U moenie dat hierdie menseaanhou wen teen u volk nie,hierdie mense wat soos wilde diere is.U moenie u volk wat swak is,vir altyd vergeet nie,u volk wat homself nie kan help nie.

Psalms 74

Psalms 74:12-23