Psalms 73:20-23 Bybel vir Almal (ABA)

20. Dit gaan met hulle soos met ’n droom,dit is weg wanneer jy wakker word.Here, U laat hulle verdwynwanneer U dit besluit.

21. Toe ek ongelukkig en hartseer gevoel het,

22. was ek dom, ek het niks verstaan nie,ek was soos ’n dier by U.

23. Maar ek is altyd by U, U hou my hand vas.

Psalms 73