Psalms 73:18-21 Bybel vir Almal (ABA)

18. Waarlik, U laat hulle op gladde plekke loop,U laat hulle val, daar bly niks oor van hulle nie.

19. Skielik is hulle niks, hulle is baie bang en hulle sterf.

20. Dit gaan met hulle soos met ’n droom,dit is weg wanneer jy wakker word.Here, U laat hulle verdwynwanneer U dit besluit.

21. Toe ek ongelukkig en hartseer gevoel het,

Psalms 73