Psalms 73:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. ’n Psalm van Asaf.God is goed vir Israel, dit is seker,Hy is goed vir mense wat aan Hom behoort.

2. En ek?Ek het amper geval,my voete het amper gegly,

Psalms 73