Psalms 71:4-6 Bybel vir Almal (ABA)

4. My God, U moet my wegneemvan die mense wat verkeerd doen,hierdie mense wat sleg en wreed is.

5. Ja, my Here, ek weet U sal my help.Here, ek glo in U vandat ek jonk was.

6. Vandat ek gebore is,was ek seker dat U my sal help.U was by my vandat ek uitgekom hetuit my ma se liggaam.Ek wil aanhou om U te prys.

Psalms 71