Psalms 71:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, ek is nou oud en my hare is grys,U moenie nou vir my los nie.Ek wil vir die nageslag vertel,vir almal wat later gebore sal word,dat U sterk is en dat U groot dinge gedoen het.

Psalms 71

Psalms 71:10-24